Successfully reported

Primespot

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Estelle N
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Super amazing! Wat 'n amazing plek! Alles was perfek en die ligging is super!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Tranquility was all we wanted and got exactly that! Had an awesome time, couldn't ask for a better location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanmarie
Primespot
Thanks Carmen, we are really glad to hear that you enjoyed your stay with us! We'd be happy to welcome you back, anytime!

Zoey Amber M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

We enjoyed our stay. It is a lovely place to stay at. Besides a few issues, they were on top of their game and made our stay enjoyable and memorable. Would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aphiwe Theophilus D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Amazing place for a weekend away. It was a nice place, the area is perfect for relaxing with your friends or family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Lekker kuierplek by die see vir 'n groot familie. Primespot is 'n minder afgeronde, maar fantastiese kuierplek reg op die see. Alles was silwerskoon, maar die effens gebruikte toerusting maak dat 'n mens gemaklik bly. Perfek vir groter groepe met of sonder kinders. Ons kom weer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2025

We had a lovely, relaxed stay at Primespot. We had a lovely stay at Primespot. The house lends itself to a relaxed, social feeling with friends and family (including smaller and older kids). The location is beautiful and definitely prime!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chanell O
Kort verblyf
3.6
Apr 2025

Getaway in a rustic place with great views. Pros: Awesome sea view and enough place to sleep for a large group of people. The house is not modern or anything fancy but covers all your needs for an affordable getaway. Cons: 2 of the bedrooms are walkthroughs to get to the other back bedrooms, the WiFi doesn't cover the entire house. When the weather is cloudy, prepare yourself for a cold shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Thelma O
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jun 2025

Mooi view, groot genoeg vir baie, maar kan doen met 'n bietjie aandag. Die uitkyk oor die see was bitter mooi. Oorgenoeg spasie as jy 'n groot groep bymekaar is. Die huis is nie modern nie en het aandag nodig, en van die meubels het ook al beter dae geken, maar dit het ons nie gekeer om die naweek te geniet nie. Twee van die kamers is deurloop vertrekke wat jou privaatheid belemmer. Vir die bedrag wat jy betaal per dag asook nog 'n ekstra bedrag vir skoonmaak, kan die host regtig aandag gee aan die kombuis. Die potte en panne wat beskikbaar was, was nie skoon en/of baie oud nie, en die laaie en kaste is oorvol en kan ook doen met 'n goeie skoonmaak. Dit het gereën oor die naweek en iewers het 'n probleem ontstaan wat die kragtoevoer laat trip het. Daar is ook muise in die huis, maar kan te wagte wees a.g.v. die ligging naby die bosse. Die badkamers is nie baie luuks nie, maar daar was oorgenoeg warm water vir almal om te stort. Handdoeke wat beskikbaar was, het ook al beter dae geken. Daar is oorgenoeg en veilige parkering. Ons het heerlik gekuier om die groot binnebraai. Ons sal moontlik weer oorweeg indien ons weer vir 'n groot groep moet bespreek.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Darren S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Die plek was baie mooi en groot genoeg vir die hele gesin. Ons het baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph F
Kort verblyf
4.6
Jul 2024

Rustigheid en 'n sonskyn see lug. Ons het die verblyf terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 123

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 5 130
per nag (plek vir 23)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 130
per nag (plek vir 23)
Vanaf
R 5 130
per nag (plek vir 23)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou Road, Birkenhead, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf973ec0102acf90dccc95350752c68f20c41da4e80113cfaf853a7a98d32d1d84f04cb1a13c7a9e76fda26074a8a621efed8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 130 per nag (plek vir 23) 13 5 1 5 Kabeljou Road Birkenhead 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.622873 19.320053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang