Successfully reported
+22

Primrose Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Primrose Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Primrose Cottage bied B&B en is in Sutherland, in die Noord-Kaap, geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid, weg van die gewoel van die stadslewe.

Verblyf by Primrose Cottage beskik oor 2 kamers wat smaakvol versier is vir gerief. Hierdie eenhede is toegerus met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, met 'n en suite- of privaat badkamer met 'n stort. Geriewe wat ook by hierdie kamers ingesluit is, is gratis WiFi en 'n haardroër, asook verwarmers en elektriese komberse vir winteraande.

'n Outentieke Engelse ontbyt word in die eetkamer bedien, en gaste word met gasvryheid met aankoms verwelkom. Daar is ook 'n uitstekende musiekversameling en 'n uitgebreide biblioteek vir diegene wat wil ontspan. Die eiendom bevat vrugtebome en wingerde om te bewonder.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en die eiendom is naby verskeie geriewe. Sutherland is ook bekend as een van die koudste dorpe in Suid-Afrika, met wintersneeu 'n algemene verskynsel by en om die area van Primrose Cottage.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stephan T
Saam met lewensmaat
5.0
Warmth, comfort and English grace. We had a wonderful stay at Primrose Cottage in Sutherland. Denise and her husband who run it were in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Andras And Jacqui C
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, pleasant 2 nights, with friendly hosts. We had a pleasant 2 nights, with friendly hosts in a comfortable room. A wonderful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Luanne B
Saam met lewensmaat
5.0
Welcoming and amazing. The most awesome and wonderful couple were so welcoming and what a wonderful experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Herman S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie aangenaam en huislik. Ongelooflike vriendelike gashere.
Jul 2025
Wani P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and memorable stay. The hosts were amazing and made us feel like we were at home. Very welcoming and sweet. Denise is an amazin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 210

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 Primrose Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Primrose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Primrose Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3MzI1ZWM5LWJmNmItNGRkMi1iZWZkLTliZDUzMzc1ZjYxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 210 5 1 5 1 Primrose Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.397937474222 20.658347878296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang