Successfully reported
+25

Primrose Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Aandblom Avenue, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Primrose Overnight Accommodation is in George geleë en bied verblyf in 2 eenhede wat onder die hoofhuis geleë is. Die eienaars woon op die perseel.

Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het gemaklike beddens. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Geriewe in die kamer sluit ook 'n slim-TV met Netflix in. Gaste kan by hul eie DStv-rekening aanmeld. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is voor die eenhede beskikbaar.

George bied maklike toegang tot verskeie strande, soos Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai, wat almal binne ryafstand is. Daar is ook voetslaan- en bergfietsroetes, gholfbane, vierwielmotorfietsroetes, en verskeie restaurante en winkels in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13 Aandblom Avenue, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Primrose Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Aandblom Avenue, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56bbccc11f69db06e242da879d0df56e66b560c0c7a7e67d92b0fde45d36d2a89e91751844cea94b135461170085bba0aa7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 13 Aandblom Avenue George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.956703047 22.479735683011
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang