Successfully reported
+11

Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlught Farm, Off the R339, De Vlught, 6490, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis is 'n selfsorgplaashuis wat tussen die pragtige Langekloofberge in die voorheuwels van die asemrowende Prins Alfredpas skuil. Hierdie unieke en bekoorlike huisie is die ideale oorslaapplek vir gaste.

Die geskiedkundige plaashuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die voorste 3 kamers het geelhoutvloere wat uit 1862 dateer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 stapelbeddens.

Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad. Die sitarea het rusbanke en lei na 'n kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof en 'n yskas. Parkeerplek is beskikbaar voor die huis.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jan R
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Dit was baie mooi, skoon en netjies. Baie lekker gekuier.
Mrt 2025
Ryna W
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik. Die mooiste natuurskoon met 'n rustigheid vir liggaan en siel.
Mrt 2025
Rene A
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Fantastic place to stay. I will definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Louis D
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid, natuurskoon en mooiste berge. Ongelooflike gasvryheid in die mooiste berge en natuurskoon. Werklik 'n wonderlike kuierplek! Adri is ongelo...
Sien meer
Aug 2024
Jan G
Saam met lewensmaat
4.8
Sal weer daar oorbly. Stil, rustig. Niks jaag jou nie. Kop skoonmaak.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • De Vlught Farm, Off the R339, De Vlught, 6490, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlught Farm, Off the R339, De Vlught, 6490, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7dca4a42facfd020dda67ae933eff606cfa9360657510fe2cc86c3c321537e1a4c1d16404bdba590cb09adc4c91bbb2b8db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 De Vlught Farm Off the R339 6490 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -33.812071717571 23.174693584443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang