Successfully reported
+29

Prince Alfreds

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Prince Alfred Road, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Prince Alfreds is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, aangrensend aan die eienaar se hoofhuis, sentraal geleë in Caledon.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek voor 'n TV met Netflix. Gaste kan 'n maaltyd by die eetkamertafel vir 2 mense geniet.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkering en 'n braai-area.

Let asseblief daarop dat die eienaar 4 voertuie het wat ook in die parkeerarea geparkeer is. Dit belemmer glad nie toegang/parkering voor die woonstel nie. Gaste word voorsien van 'n beheerknoppie wat die sekuriteitshek oop- en toemaak. Daar is 'n braai-area agter die woonstel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lisa Z
5.0
Lovely overnight stay. It was perfect for our wedding trip. It was clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Natheer R
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay. Would recommend the place to others. It was awesome. Clean and neat. More than what we expected. Close to all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Karien O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n baie lekker kuier by Prince Alfreds. Sal beslis weer bespreek. Ons het baie lekker gebly. Prince Alfreds was baie netjies en dis 'n geriefl...
Sien meer
Jun 2024
Ruan D
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and friendly. The hostess was so friendly and accommodating. The place was clean and perfect for our overnight stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal weer daar gaan oornag. Baie dankie. Dit was 'n heerlike plekkie om te oornag. Ongelukkig het ons nie besef ons moes beddegoed neem nie. Daar w...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jo-anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17 Prince Alfred Road, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prince Alfreds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Prince Alfred Road, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA709e8217b2151ecf16d79e24dd2c661f2718acd02172e501bebbd6350aae3d678e260069a49962240319884addf118fc0d22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 17 Prince Alfred Road Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.231000157714 19.42405721187
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang