Princess Beach Appartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Princess Street, Unit 64, Princess Beach, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap
- Vanaf R1 399 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Princess Beach Appartment is 'n pragtig ingerigte selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Houtbaai, Kaapstad. Hierdie eenheid is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en sentrale verblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en 'n baba in 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n instapstort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien en droër kombinasie, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en 'n groot lessenaar vir diegene wat werk het om te doen. Die kamer maak oop op 'n onderdakbalkon met berguitsigte. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n omskakelaarstelsel in die woonstel, 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos verskeie winkels en restaurante en die strand is ongeveer 600 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Princess Street, Unit 64, Princess Beach, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap
- Gaste dink Princess Beach Appartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Princess Street, Unit 64, Princess Beach, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang