Successfully reported

Princess Corner

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Erica S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Gasheer was vriendelik en die plek was skoon en netjies. Gemaklike, netjiese oornaggeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Skoon, pragtig, ruim en gerieflik. Beslis die geld werd! Sal enige iemand aanbeveel om daar te slaap. Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien M
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlik kon rus. Dit was 'n baie aangename verblyf. Gemaklik en rustig en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Tuin en dekor is pragtig! So gemaklik en perfek vir ons oorslaap gewees. Mooi, skoon en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld, netjies, skoon en gesellig! Ons bly vir seker weer daar! Dit was baie lekker! Skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario H
1 nag
5.0
Apr 2024

Beautiful, comfortable and safe. Well received by host. Was really surprised with the standard of the guesthouse. Very well equipped kitchenette. Beautiful bedrooms. Safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Princess Corner
Baie dankie, Mario... Waardeer baie! Bly ons kon help...

Landi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Puik diens. Gerieflike, mooi blyplek. Wat 'n fantastiese ervaring - 'n rare verskynsel as dit kom by akkommodasie. Die blyplek is ruim, netjies en baie skoon gewees. Gerieflik ingerig vir basiese etes en om te braai. Die gasvrou het ekstra moeite gedoen om ons tegemoet te kom met beurtkrag en waterprobleme in die dorp. Veilig en gerieflik geleë. Die dekor is stylvol met 'n pragtige tuintjie waar mens heerlik kan kuier. Ek sal Princess Corner vir enige iemand aanbeveel. Dis 'n juweel in hierdie kleine dorpie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry H
Kort verblyf
4.6
Jan 2023

Netjies en vriendelik. Die gasvrou het deurgaans puik kommunikeer. Alles was netjies, skoon en werkend. Ideaal vir 'n gesin met jonger kinders. Nie regtig geskik vir meer as een volwasse paar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

10/10. Super vriendelike diens, pragtige plekkie en bitter netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol A
1 nag
5.0
Aug 2022

A lovely overnight stay! We had a lovely overnight stay at Princess Corner. It has everything you need for a comfortable overnight stay and the pizza place in town made for an easy dinner and the airfryer helped to do some extra heat and eat. We left some goodies by mistake and they we sent via courier through to us with no fuss. Thank you for having us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Princess Street, Frankfort, 9830, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5ea9d90fb14260c8400d5cf65fbc5a6f670f81d4e50cc537cbe93f6332447be7b5a30b5dc29e9f5af63a37ebb5da6e7ec09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 2 Princess Street Frankfort 9830 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -27.273161776235 28.498114697279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang