Successfully reported
+32

Pringle Beach Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 559 Porter Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R17 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pringle Beach Retreat, geleë op die Pringlebaai-strandmeer, is 'n pragtige vakansiehuis op 'n 23-hektaar-eiendom van inheemse fynbos en bied direkte toegang tot die strandmeer deur 'n 200 jaar oue melkhoutwoud.

Dié dubbelverdieping-eiendom kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 en suite-slaapkamers asook 'n gastetoilet en 'n gastebadkamer met 'n stort. Elke slaapkamer is ruim en ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke badkamer het 'n stort, maar 1 van hierdie badkamers het 'n bad. 'n Warm buitestort is ook beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-eerste vlak van die huis beskik oor 'n pragtige kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wynverkoeler. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 14 waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV-sitkamer op die onderste verdieping met 'n kaggel en 2 enkelslaapbanke wat geskik is vir kinders. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Die buitekant van die huis beskik oor 'n swembad, 'n braai op die grondvlak asook 'n braai op die boonste onderdakstoep. Die omliggende woud het hangmatte wat die ideale plek is vir gaste om met 'n leesboek te ontspan. Daar is 'n kajak en SUP vir gaste se gebruik.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 6 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 559 Porter Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 17 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 17 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 17 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 559 Porter Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8c970feb6cc59319dd217bca44e8d5860522f496ed28c5f4fb2e07f49367c996f7fc6836720d50792d79eea711ec161730a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R17 000 per nag (plek vir 8) 559 Porter Drive Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.338296225662 18.831327585889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang