Successfully reported

Pringle Peace

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Zani D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Vreedsame wegbreek. Heerlike wegbreek met alles wat jy nodig het. Oulike plekkie, mooi ingerig en gemaklik met lekker groot yard vir hond of kinders om te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanita W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlik! Het niks kortgekom nie! Sal beslis aanbeveel. Ons het heerlik gebly! Die gasvrou is baie hulpvaardig en vreeslik aangenaam. Vir ons was dit kosbaar dat ons honde kon saamgaan en heerlik baljaar in 'n omheinde erf. Dit het ons tuis en gemaklik laat voel dat sy ook so lief is vir honde en haar eie hond so lieflik is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Pringle Peace
Thank you for the lovely review. It was wonderful to meet you and your lovely dogs. You are always welcome.

Inez S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Easy and comfortable. We enjoyed it, especially the board games in the bottom dr. Great space; the internet didn't work so well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kitya N
Kort verblyf
4.2
Sep 2025

Lovely shower. Peaceful, easy sleep. Great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlee S
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

Blissful rest, reading, swimming and restauranteering. We loved it! Attention to detail, from rusks to choccies on the bed. Excellent mattress and lovely duvet. Pull-out couch for 2 kiddies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Dennys Street, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA111024cee182a87859f0ff301edab4f996e29fcf65466ad6b7136d6e4e93175bde3b5bad3e6735e1a06c32de6f3ca1bba017?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 41 Dennys Street Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.349669319587 18.837912360574
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang