Successfully reported
+44

Prior Grange Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Prior Grange Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Prior Grange Guest Farm is 'n geskiedkundige werkende plaas 8 km buite Springfontein in die Suid-Vrystaat. Gerieflike verblyf word gebied in 6 heerlike selfsorgkothuise op hierdie skilderagtige Karooplaas. Die Prior Grange-plaas is sedert 1854 in die familie en is 'n werkende Merino-skaapplaas.

Die selfsorgkothuise is in die tuin geleë. Elke kothuis beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea, en is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee van die kothuise het oonde en stowe. Prior Grange het sy eie landkrieketveld waar wedstryde dikwels gedurende die somermaande gespeel word. Die plaas het ook sy eie appelboorde, en appels is in seisoen te koop. Vars appelsap of sider is ook beskikbaar.

Geniet die swembad op warm somersdae, stap die plaasroetes, ervaar heerlike voëlkyk, of besoek die Anglo Boereoorlog gerestoureerde blokhuis op die plaas. Begeleide toere deur die blokhuis- en Anglo Boereoorlog-terreine in Springfontein kan ook gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Len B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename verblyf. Skoon, netjies en gerieflik. Ruim spasie. Heerlike aandete en ontbyt.
Okt 2025
Keane R
Saam met vriende
5.0
Brilliant, comfortable and friendly. Brilliant spot, beautiful surroundings, welcoming hosts, excellent food. Will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
John D
Saam met vriende
5.0
Fantastic. As usual, it was a fantastic stay. Great service and great food. Friendly and attentive hosts. Really great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Phillip F
5.0
What a bargain. Ek het al voorheen by Prior Grange oorgebly en die ervaring was weer fantasties. Blackie en Sheryl is uiterste goeie gashere en laat j...
Sien meer
Aug 2025
Quentin S
Saam met lewensmaat
5.0
Exactly what we need. We would never use any alternative.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Prior Grange Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Gaste dink Prior Grange Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Prior Grange Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb9bada18e2e1325321a613383e60559d42b61fa5e6f3aee1b3509e95d7310ea4d9e43454da11c4733fa671be34ec7e1ea6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Prior Grange Farm Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.313318584507 25.690587531283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang