Successfully reported

Pro Plants Accommodation and Overnight-Camping

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Franco R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het baie lekker gebly, dankie. Baie lekker gebly. Dit was skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar gaan slaap as ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Gerieflik. Baie oulike plek op roete en baie veilig met baie parkeer ruimte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Pro Plants Accommodation and Overnight-Camping
Goeiedag Stephanie Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Bly ons kon julle akkommodeer.

Tania V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Ons het laat daar aangekom en het ons maklik gehelp, even met na ure, en toe ook met voor ure. Was regtig baie lekker, netjies en skoon. Baie, baie dankie vir julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit is 'n heerlike selfsorgeenheid om in te bly, baie ruim en netjies. Dit is 'n heerlike selfsorgeenheid om in te bly, baie ruim en netjies. Die restaurant en kwekery is natuurlik ook 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfekte oornag verblyf. Netjies en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rista C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heerlik, ontspanne, rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige heerlike oorslaap nag. Veilige omgewing met uitstekende ligging. Bietjie moeilik met rolstoel, maar hanteerbaar. Heerlike lugversorging in 'n snikhete dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Baie welkom ontvang en lekker gekuier. Lekker gebly. Het net 2 klagtes: 1) Woonplek nie teen 2 uur beskikbaar nie. 2) Speelpark vir kinders net beskikbaar tot 3 uur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12 Memorial Road, Bulfontein Farm, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe17d4c9720f38a90550081692c13abfdb49088a01780e4b3c9e38485dcdcb52e13551e59980e42317aa23818b87390df7d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 N12 Memorial Road Bulfontein Farm 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.773006752341 24.749164762085
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang