Successfully reported

Profcon Resort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 679 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Meriek F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fees vir die kinders. Die kamer het aan al ons behoeftes voldoen. Die speelplek vir die kinders was 'n groot treffer! Al wat ek vir mense sou noem wat op 'n Sondag arriveer, is dat die Spur en Frontiers die enigste restaurante was wat oop was. Ons het baie lekker by Frontiers geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simba M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great. Service by the staff was great and the resort is very secure. The booking process was simple and straightforward. Will definitely recommend to my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette B
1 nag
5.0
Okt 2025

Gerieflik. Speelplek paradys vir die kinders. Veilig. Ons verblyf was nommerpas 100% net reg. Die grootmense wou gaan slaap, maar slaap moes wag want die kinders het die speelarea ontdek. Die zipline was 'n groot aantrekkingskrag. Almal het uiteindelik na 'n warm stort die lakens getref en weggedryf droomland toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Die eenheid was uitstekend en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic value for money. Perfect for my overnight requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende waarde vir. Vriendelik, ruim en netjies. Baie dankie, dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millicent C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing overnight stay. Very enjoyable stay, good position, quiet with safe off-street parking. Everything you need for self-catering. Considerately provisioned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nita B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Skoon, netjiese en veilige verblyf. Baie skoon, netjies en veilig. Die kinders het die speelarea baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome and very convenient. Great. On-site restaurant served great meals. Staff were very friendly and looked after all our needs. We were upgraded to a bigger unit at no cost to us. A must-stay location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel D
1 nag
5.0
Jul 2025

N Heerlike verrassing! Dit was die lekkerste oorslaap en alles skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 750

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 71 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Somerset Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a939962b87be27a77de9cbdc7bf6cc3c951f524a2e275e0ca7afebaaca6dd1f860ee672b95cf863cbe9b494020fb1103f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 679 5 1 5 88 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.252323322121 24.531027084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang