Successfully reported
+94

Profcon Resort

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 71 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Somerset Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Profcon Resort is in die pragtige plattelandse dorpie Graaff-Reinet geleë. Die gastehuis bied 'n verskeidenheid van 1-, 2- en 3-slaapkamer selfsorg-eenhede vir oornag of 'n langer besigtigingsverblyf.

Ons selfsorgkothuise is volledig toegerus met kombuisies, 'n badkamer met 'n stort en 'n braaigeriewe. Linne, vadoeke en skottelgoedwasmiddel is ingesluit, en die kothuise word daagliks skoongemaak. Ander geriewe sluit lugversorging, plafonwaaiers, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, verhit in die winter, elektriese komberse, baba-kampbedjies en bababaddens op versoek in.

Sentraal geleë, stapafstand van dorp en restaurante af.

Ander geriewe sluit WiFi, braaigeriewe, 'n groot kinderspeelgrond en 'n sprankelende swembad in. Veilige parkeerplek van die straat af agter geslote hekke word ook voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 679 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Meriek F
Gesin met klein kinders
5.0
Fees vir die kinders. Die kamer het aan al ons behoeftes voldoen. Die speelplek vir die kinders was 'n groot treffer! Al wat ek vir mense sou noem wat...
Sien meer
Okt 2025
Simba M
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Service by the staff was great and the resort is very secure. The booking process was simple and straightforward. Will definitel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Odette B
5.0
Gerieflik. Speelplek paradys vir die kinders. Veilig. Ons verblyf was nommerpas 100% net reg. Die grootmense wou gaan slaap, maar slaap moes wag want ...
Sien meer
Okt 2025
Riaan C
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Die eenheid was uitstekend en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Sep 2025
Neil W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic value for money. Perfect for my overnight requirements.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 750

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 88 Somerset Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Profcon Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 71 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Somerset Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a939962b87be27a77de9cbdc7bf6cc3c951f524a2e275e0ca7afebaaca6dd1f860ee672b95cf863cbe9b494020fb1103f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 679 5 1 5 88 Somerset Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.252323322121 24.531027084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang