Professional's Paradise
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 120 Viljoen Street, Riviera, 0084, Gauteng
- Vanaf R545 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Professional's Paradise is 'n knus, selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in die veilige Riviera Mews-kompleks in Riviera, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die solderslaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak word 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi voorsien.
Gaste kry veilige onderdakparkeerplek binne die kompleks en sal naby die Universiteit van Pretoria, asook Steve Biko Akademiese Hospitaal geleë wees. Hierdie kompleks word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 120 Viljoen Street, Riviera, 0084, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 120 Viljoen Street, Riviera, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang