Successfully reported

Prometheus

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Annshula S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Die omgewing is pragtig, sal enige tyd terug gaan. Die huis was netjies, maar te klein. Ek het gehoop op kaste in die grondvloer kamer, maar niks. Die stort was ongemaklik, en die gesigbad was baie klein. Geen wasgoedlyn nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Romeo M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Dit was ongelooflik lekker om daar te wees. Ek het in Hawston grootgeraak en sal. Ja, ons het geen probleme ondervind nie, net die tuin was nie so skoon nie, maar ons het dit skoon gemaak om ons te pas.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Top Destinations
Prometheus
Beste Romeo, Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is so bly om te hoor julle het dit ongelooflik lekker gehad en dat julle verblyf goed verloop het. Dankie ook dat julle die tuin netjies gemaak het — ons waardeer dit opreg en sal aandag gee daaraan om dit in die toekoms beter te onderhou. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom! Vriendelike groete, Top Destinations-span

Wilma T
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2023

Gesellig en rustig. Ons het lekker gebly. Dit is net ver van die see, maar die plek is gesellig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Kingfisher Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb6491fdb0d36ec331acf2dc191a01aebf77ebeb683424eeb773d5149b5d9dd0dd00df8bdee95c594563c72b2add62a83109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 74 Kingfisher Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.36546426889 19.108791327995
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang