Prometheus
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Kingfisher Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Prometheus bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houthuisie op die Middlevlei-landgoed in Fisherhaven, 'n voorstad van Hermanus. Die landgoed skuil op die Botrivier-strandmeer se oewer waar wilde perde gereeld gesien kan word.
Dié dubbelverdieping-houthuisie bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed, met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die tweede badkamer is apart en het 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die privaat tuin het 'n groot braai-area en oorgenoeg sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die landgoed spog met 'n gemeenskaplike klubhuis met tennisbane, swembaddens, tafeltennistafels en 'n winkeltjie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 74 Kingfisher Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Prometheus het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Kingfisher Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang