Prospect Farm Cottages
Beskrywing
Die ruim kothuis is ideaal vir n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad. Die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n slaapbank, 2 stoele en 'n elektriese kaggel. Daar is ook 'n TV met alle DStv-kanale en onbeperkte WiFi. Die eenheid het privaat braaigeriewe en gaste kan gebruikmaak van die gedeelde onderdak-lapa. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 4 km lange grondpad na die verblyf lei en geskik is vir enige standaard sedan.
Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die gasheer getref word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim kothuis is ideaal vir n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad. Die tweede badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n slaapbank, 2 stoele en 'n elektriese kaggel. Daar is ook 'n TV met alle DStv-kanale en en onbeperkte WiFi. Die eenheid het privaat braaigeriewe en gaste kan gebruikmaak van die gedeelde onderdak-lapa. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 4 km lange grondpad na die verblyf lei en geskik is vir enige standaard sedan.
Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die gasheer getref word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens vir kinders het. Gaste deel 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is met 'n elektriese ketel, broodrooster, lugbraaier, oond, yskas, mikrogolfoond en 'n gasstoof toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en 'n swembad in. Die kothuis het 'n oop terras met onbeperkte uitsigte oor die tuin, swembad en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 4 km lange grondpad na die verblyf lei en geskik is vir enige standaard sedan.
Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die gasheer getref word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 218, Klyne Fontyn Farm, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang