Successfully reported
+30

Prospect

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Faure Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Prospect bied 2 moderne, knus eenhede wat rustige verblyf aan gaste in Ceres bied.

Elke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor lugversorging, 'n rusbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n buite-area met privaat braaigeriewe. Die eiendom is omhein en bied veilige parkering voor die eenheid vir 2 voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Candice D
5.0
Rustig en lekker. Ja, baie lekker. Die plek is in 'n baie rustige area.
Okt 2025
Hannes W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Die eenheid was baie goed toegerus, netjies en skoon. Prospect is ook goed geleë in 'n lekker stil area.
Okt 2025
Gavin K
5.0
Easy and great. Very easy self check-in, felt safe and the apartment was good. Nice touch to have water in the fridge. It would have be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Chandran R
Saam met vriende
5.0
Die kuier was lekker! Ek het vir seker lekker gebly! Sal definitief weer gebruik maak van hierdie plek.
Jun 2025
Lunga G
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. It was very good indeed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mervin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 38 Faure Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prospect het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Faure Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3400ea984926117aca5715d705891c7a9506ba4861aa22aa668b80b5de7e49cc5ee394b9f366a6fc5accfe336cb1acbf82bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 38 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.362278069861 19.304598935678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang