Prost Hotel Swakopmund
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 42 Nathaniel Maxuilili Street, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Prost Hotel Swakopmund bied B&B-verblyf in die hartjie van Swakopmund wat in Namibië se Erongo-streek geleë is. Die hotel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Verblyf is beskikbaar in kamers wat geskik is vir 1 tot 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV wat 43 duim groot is en sekere DStv-kanale het, 'n kluis vir 'n skootrekenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, telefoon en 'n haardroër. Die luukse kamers het lugversorging en die standaardkamers het draagbare waaiers.
'n Heerlike buffet-ontbyt word op die eerste verdieping van die hotel bedien. Die hotel bied gratis WiFi, 'n wasgoeddiens, 24 uur-ontvangs en veilige parkeerplek.
Die hotel is naby die dorp se verskeie en uitstekende restaurante en besienswaardighede soos Palm Beach, die Jetty Bridge, en aktiwiteitstoeroperateurs. Walvisbaai Internasionale Lughawe is 46,5 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Berinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 42 Nathaniel Maxuilili Street, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Prost Hotel Swakopmund het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 42 Nathaniel Maxuilili Street, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang