Successfully reported
+24

Protea At Urban Gardens

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Protea At Urban Gardens is 'n knus oopplanwoonstel op die eienaar se eiendom in Walmer, wat dit 'n ideale plek maak vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 2 gemaklike stoele en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof-oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die ontbytkroeg met stoele geniet. 'n Muur-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan buite op die gemeubileerde patio eet, kompleet met 'n braai-staanplek. Die eiendom bied ook toegang tot welige tuine en 'n organiese groentetuin, die tuiste van eende en hoenders. Veilige parkeerplek word voorsien. Vir diegene wat wil verken, is Settlers Park Natuurreservaat 2,9 km ver, en Kings Beach is 4,1 km ver.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Verwarmer
Kombuisie
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chloe F
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely. Clean and safe. Close to everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Corne V
5.0
Clean, friendly, good area. Was very enjoyable, very nice environment, a lot of privacy, hosts are extremely friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Laura W
5.0
The hosts were always ready to answer any questions and were really friendly. Great hospitality. Surrounded by a peaceful, clean and sa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Baie netjiese plekkie. Het baie lekker gebly.
Apr 2025
Chantelle S
Saam met lewensmaat
4.4
Very good. Our stay was very good. Just what you need if you need a quiet break away from the day-to-day rush at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 2 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Gaste dink Protea At Urban Gardens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Albert Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21c9753f7863880e4f04da14cb1de411e79d6848e59e1863c6800116256de8dae7b8f4c4d97327c6acae01316d204d95d464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 2 Albert Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9767241 25.6123032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang