Successfully reported

Protea Guest House

Gastehuis
Glasogie - Enkelkothuis
Vanaf R1 170
R 1 170 R 878
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kothuis is geskik vir 'n paartjie of enkelreisiger, maar nie vir kinders nie. Die kothuis is toegerus met 'n yskas, waaier, verwarmer, radio, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër, patio en 'n TV met OpenView. Dié kothuis het 'n kombuisie en 'n privaat dek met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor Knysna se strandmeer. Daar is ook gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders mag slegs in die Loerie Kothuis woon. Geen partytjies of byeenkomste mag gehou word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suikerbekkie - Enkelkothuis
Vanaf R1 190
R 1 190 R 893
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kothuis is geskik vir 'n paartjie of enkelreisiger, maar nie vir kinders nie. Die kothuis is toegerus met 'n yskas, waaier, verwarmer, radio, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër, patio en 'n TV met OpenView, en die kothuis het 'n kombuisie en 'n privaat dek met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor Knysna se strandmeer. Daar is ook gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders mag slegs in die Loerie Kothuis woon. Geen partytjies of byeenkomste mag gehou word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Loerie - Tweeslaapkamerkothuis
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié gesinseenheid het 1 koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, 2 badkamers met storte, en 'n woonkamer en kombuis. Elke kothuis is toegerus met 'n yskas, waaier, verwarmer, radio, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër, patio en 'n TV met DStv. Die kothuis het 'n sondek met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor Knysna se strandmeer en die Koppe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders mag slegs in die Loerie Kothuis woon. Geen partytjies of byeenkomste mag gehou word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 170
R 1 170 R 878
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Protea Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtFNm84IKwkVufbuykD1YMYvecykFCvGdvtcNLnBvvhJVf4FrIZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 170 nouVanaf R878 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 7 Protea Street Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0341 23.03671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang