Protea Hill Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Protea Hill Road, Drummond, 3625, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Protea Hill Guest House is in die hartjie van Drummond, 'n bekoorlike dorpie wat halfpad tussen Durban en Pietermaritzburg geleë is. Die verblyf spog met pragtige uitsigte oor die area en bied 'n gerieflike blyplek.
Gaste kan kies tussen 3 eenhede wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Die kamers het gemaklike beddens en geriewe soos 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en gratis WiFi. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers en gaste in die ander kamer gebruik 'n gedeelde badkamer.
Die huis het 'n gedeelde eetarea en 'n sitarea waar gaste kan ontspan. Gaste het ook toegang tot 'n tuin, 'n terras en braaigeriewe op die perseel.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Anna-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Protea Hill Road, Drummond, 3625, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Protea Hill Road, Drummond, 3625, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang