Protea Ridge Guest Cottages & Conference Centre
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2024 tot 1 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 486 Boundary Road, Roodepoort, Johannesburg, 2191, Gauteng
-
Vanaf
R850R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ervaar die bekoring van die Afrika-veld by Protea Ridge Gastehuise & Konferensiesentrum waar die natuur se skoonheid ongeëwenaarde gasvryheid ontmoet. Genesteld te midde van proteas, in Roodepoort, bied hierdie toevlugsoord rustigheid en luuksheid in gelyke mate, met 'n uitstekende konferensiesentrum en geleentheidslokaal op die perseel.
Verblyf word aangebied in pragtige, aparte en losstaande kothuise om privaatheid en vrede vir gaste te verseker. Die eenhede is gemeubileer met 'n koninggrootte bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word en het en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Gaste kan heerlike kookkuns by die voldiens-restaurant geniet en gebruik maak van die boma en braaigeriewe. Daar is ook 'n sprankelende gemeenskaplike swembad waarin gaste kan afkoel. Of dit nou vir troues, korporatiewe funksies of spesiale vieringe is, Protea Ridge bied 'n rustige agtergrond vir elke geleentheid. Die aandagtige span verseker dat u geleentheid perfek aangepas word en elke oomblik onvergeetlik maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Shane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 486 Boundary Road, Roodepoort, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Gaste dink Protea Ridge Guest Cottages & Conference Centre het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 486 Boundary Road, Roodepoort, Johannesburg, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang