Psalm 51
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Tomlinson Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Psalm 51 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Witsand. Dit is die ideale basis vir vriende en familie vanwaar hulle hierdie rustige kusdorp en omgewing kan verken en geniet.
Die huis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n patio met 'n sitarea, 'n Weber-braai en 'n buitestort geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die strand ongeveer 2 km weg. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, visvang, walviskyk in seisoen, en watersport soos vlieërbranderry en windsurf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 51 Tomlinson Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Tomlinson Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang