Successfully reported
+15

Puddles Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamberg Road, Vaalekop Valley, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Puddles Cottage is 'n privaat kothuis in die prentjiemooi KwaZulu-Natalse Middellande sowat 7 km vanaf Rosetta. Die privaat kothuis is op die eienaar se perseel en het 'n aparte ingang.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder het die eenheid ook 'n losstaande kaggel in die sitarea wat na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel, sowel as 'n oop voortuin lei.

Gaste kan die eiendom verken terwyl hulle die natuurgeluide geniet. Gaste het toegang tot 'n dam geskik vir visvang of kanovaart. Daar is 'n klein heuwel op die perseel wat uitsigte oor die omgewing en die Spring Grove Dam bied. Aktiwiteite in die Kamberg-area sluit voetslaan, visvang, stap en motorfietsry in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dieter W
Gesin met tieners
5.0
Rustig waarde vir geld. Gemaklike slaapkamers en sitkamer vir ontspanning. Ons het oorgebly om 'n kort vakansie te hou en om 'n kongress by te woon. A...
Sien meer
Okt 2025
Jean H
Besigheidsreis
5.0
Heerlike knus huisie, goeie ligging, pragtige area. Heerlik gebly, gasvrou was baie behulpsaam.
Sep 2025
Carl M
Gesin met klein kinders
5.0
Cozy cottage near Rosetta and Nottingham Road. It was a rainy, cold weekend. Spent most time inside near the fire enjoying reading and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Craig S
5.0
Chilled. Beautiful property and great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Jo-lene V
Gesin met klein kinders
5.0
Voorwaar 'n wenner. Ons sal die verblyf vir seker kan aanbeveel. Die huisie was gerieflik toegerus, ons het baie lekker gebly.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Agnes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kamberg Road, Vaalekop Valley, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Puddles Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamberg Road, Vaalekop Valley, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16e9f41658d313d2e4d566f400e33ac19c5f9472af003e3bd0fab23584295bd81668adf9a6e8aec5a92ba99c88c5926e1706?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Kamberg Road Vaalekop Valley 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.330175490582 29.919080216951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang