Successfully reported

Pula's Nest

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marietjie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Skoon lekker rusplek. Fantastiese ondervinding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie, Marietjie Hoop ons sien julle gou weer.

Sarie L
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Gemaklik en heerlik. Gerieflik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie, Sarie Hoop ons sien julle weer.

Erika J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld, silwerskoon en goed toegerus. Veilig met gerieflike onderdakparkering. Goed toegerus en silwerskoon met vriendelike eienaars. Gaan bly gerus daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie vir die positiewe resensie, Erika. Dit was lekker om julle weer by Pula's Nest te verwelkom.

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Heerlik gebly met vriendelike gasheer en vrou. Als was bet in plek met. Verblyf was heerlik met netheid en geriewe uit die boonste rakke. Stil area en baie privaat. Sal definitief aanbeveel en weer van gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie, vir die positiewe resensies. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Erik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Luukse stylvolle verblyf. Ja, beslis! Die plekkie het alles wat ons wou hê en meer. Alle meubels en fittings is van hoogstaande gehalte, die handdoeke groot, dik en sag, en daar is oorgenoeg. Die standaard is hoog. Stil en mooi area. Veilige onderdakparkering reg voor die deur. Die swembad was sprankelend. Die lapa en braaiplek is fantasties. Die gasheer het altyd reg gestaan vir enige versoeke, en was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie vir die positiewe resensie, Erik. Ons sal julle graag weer in die toekoms as gaste hier by Pula's Nest wil verwelkom. Elna en Marius

Frans Jc S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Verblyf was baie netjies met alle toebehore. Baie veilig. Die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie, Frans, dit was lekker om jou as 'n gas in Pula's Nest te verwelkom. Elna

Leonie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

A positive experience! Ons verblyf in Pula's Nest was heerlik. Elna en Marius was so vriendelik en gasvry, die hele eenheid was silwerskoon, die toerusting was van die beste en ons het heerlik gebraai en geswem. Ons kan Pula's Nest enige tyd aanbeveel vir 'n heerlike, rustige en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Dankie, Leonie. Julle was aangename gaste. Ons hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.

Harm K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Plek netjies en baie volledig toegerus. Ons was basies net daar om te oornag. Laat daar aangekom en vroeg volgende dag weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Baie dankie vir jou goeie resensie, Harm. Pula's Nest sal julle graag weer as gaste wil verwelkom.

Erika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Silwerskoon met alles wat 'n mens nodig het! Ons het lekker gebly by Elna se pragtige plek. Alles was silwerskoon, die eenheid is baie goed toegerus. Kom en gaan is maklik en ons het niks kortgekom nie. Daar is ook baie ekstras wat getuig van 'n omgee gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Pula's Nest
Baie dankie vir die positiewe resensie, Erika. Ek sien uit daarna om julle weer as gaste by Pula's Nest te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 William Street, The Reeds, Centurion, 0154, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA923285aba8955b83619564708adcd6cc5b5d72f62d35701875acfde760f47808d604963735cdfa61fa052e8f73ba67a2479e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 14 William Street The Reeds 0154 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.902714088382 28.132001039252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang