Successfully reported
+31

Pumba's B&B

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Tina Street, Sannieshof, 2760, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pumba's B&B is in die rustige dorpie Sannieshof in Noordwes geleë. Ons bied akkommodasie vir moeë reisigers of bloot as 'n ontspannende wegbreek.

Verblyf bestaan uit 10 en suite-kamers waaronder 3 gesinskamers, 2 dubbelkamers, 5 enkelkamers.

Elke kamer beskik oor 'n private ingang, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, en word omring deur die pragtige tuin waar gaste ontbyt kan geniet, of ontbyt kan ook in die ontbytkamer geniet word. Die dubbelkamers beskik elk oor 'n private stoep. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die perseel is omhein en beskik oor veilige parkering.

Aandete kan 'n dag vooraf gereël word. Ontbyt kan met aankoms bestel en betaal word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Petro V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, rustig, smaakvol en baie gasvry. Baie lekker, rustig, smaakvol en vriendelik!
Aug 2025
Motheo S
Saam met lewensmaat
5.0
Magnificent. It was great, there was a lot of privacy and that Kospot menu was a lifesaver.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Audre P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit aanbeveel vir oornag. Netjiese en skoon verblyf. Perfek vir oornag oppad na die Gauteng. WiFi, yskassie en koffie maak geriewe beskikbaar.
Jul 2025
Brenda P
5.0
Ek het nog nooit enige probleme ondervind, dis netjies en skoon. Behulpsame vriendelike diens.
Des 2024
Niek M
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en ons het ook gesuiwerde water gekry. Baie lekker, gasvrye mense, ken die eienaars al jare.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 2 Tina Street, Sannieshof, 2760, Noordwes
  • Gaste dink Pumba's B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Tina Street, Sannieshof, 2760, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAageJ3tAOPj8dqwDTQu5xXz0UHOXJRlVTDJ2GcQ84nh5lY1ou8n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 2 Tina Street Sannieshof 2760 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.52450961676 25.810571156445
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang