Pumleni Gastehuis
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 90 Scott Street, Schoemansville, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Pumleni Gastehuis is in die hartjie van die Magaliesberg-streek geleë in die bekoorlike dorpie Hartbeespoort, aan die voet van die skouspelagtige Magaliesbergreeks en rondom die Hartbeespoortdam.
Die gastehuis bied 9 ruim dubbel- en driepersoonskamers met en suite-badkamers, elk met 'n aparte buite-ingang. Alle kamers is toegerus met gratis WiFi, DSTV, 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee-/koffiemaakgeriewe. Die meeste kamers het lugversorging. Dubbelkamers beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl driepersoonskamers 'n dubbel- of koningingrootte-bed, 'n ekstra enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort insluit.
Die Hartbeespoort-area bied 'n oorvloed buitelug-ontspanningsgeleenthede, insluitend abseil, rotsklim, stap, piekniek, visvang en seil by die dam. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Wieg van die Mensdom, 'n Wêrelderfenisgebied wat die Sterkfontein-grotte en die Maropeng-besoekersentrum insluit, die De Wildt-jagluiperdsentrum, die Olifantreservaat, Chameleon Village-vlooimark, die kabelkar, Sun City, Pilanesberg Nasionale Park, Lesedi Kultuurdorp, en talle gholfbane en dagspa's. OR Tambo-lughawe is 'n uur se ry weg, en Lanseria-lughawe is slegs 30 minute weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Carl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 99
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 90 Scott Street, Schoemansville, 0216, Noordwes
- Gaste dink Pumleni Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 90 Scott Street, Schoemansville, 0216, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang