Pumphouse Cottage @ Riverdeck
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysna Road, Buffels Vermaak 212/5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pumphouse Cottage @ Riverdeck is 'n rustieke, privaat selfsorgkothuis op 'n pragtige plaas tussen Sedgefield en Knysna. Dit bied 'n uitsig oor die Goukammarivier.
Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 2 onderdak-tente. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en bied verhitting, terwyl elke tent 2 enkelbeddens het. Die rustieke, gedeelde badkamer het 'n toilet, bad en wasbak. Gaste deel die rustieke kombuisie met 'n yskas, stofie en 'n mikrogolfoond.
Die kothuis spog met gratis WiFi, en linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas,stofie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n onderdakdek, ideaal vir 'n oggendkoffie. Vir meer avontuurlustige gaste het die kothuis ook 'n buitebad en -stort. Aktiwiteite op die perseel sluit hengel op 'n vang-en-vrylaat-basis en kanovaart in.
Die verblyf is stapafstand vanaf die Riverdeck Restaurant, 5 minute se ry vanaf die gewilde Buffelsbaai-strand en 12 minute se ry vanaf Knysna-sentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Enrico Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Knysna Road, Buffels Vermaak 212/5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysna Road, Buffels Vermaak 212/5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang