Successfully reported
+36

Pumula Bush Main House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R7 999 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pumula Bush Main House is in die berge van die gewilde Mabalingwe Natuurreservaat geleë en bied asemrowende uitsigte oor die bosveld vanaf die patio. Hierdie ruim en goed ingerigte huis is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek in die natuur en is perfek geskik vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige selfsorg-wegbreek.

Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Nespresso-masjien is ook beskikbaar; gaste is welkom om hul eie Vertuo-peule saam te bring. Die kombuis vloei in die oopplan-leefarea, wat 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, lugversorging en 'n TV met DStv het. Skuifdeure maak oop na 'n oordekte patio met buitemeubels en 'n ingeboude braai, met uitsig oor die omliggende bosveld.

Gaste kan die pooltafel binne die huis en 'n minigolfbaan op die perseel geniet. Daar is ook 'n privaat swembad met sonstoele vir gaste se gebruik.

Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot al die reservaat se geriewe, insluitend verhitte swembaddens, tennis- en muurbalbane, 'n dameskroeg, restaurante, perdry, begeleide wildritte, 'n speelarea vir kinders, springkussing en minigolf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tsholofelo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Pumula Bush Main House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 999
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 999
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 7 999
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e5446c434181ecc0bdf920122977d45c124035b72f5e294936bc2ccd0ef45267df473d51b56c38552d81d34c258c86a5aae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 999 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.841181428434 28.048515374834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang