Pumula Lodge 4 Star Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lindsay Street, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Pumula Lodge 4 Star Guesthouse, die plek van rus, is geleë in die hartjie van die Tuinroete, tussen die dorp Knysna en die bekende Knysna Heads.
Hierdie verblyf bied 5 knus, moderne kamers, naamlik Kamer 1 tot Kamer 5. Daar is 4 eenhede wat gemeubileer is met 'n koninggrootte bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word, en een met 2 dubbelbeddens. Vier van die eenheid se badkamers is toegerus met storte en 1 eenheid het 'n volledige badkamer met 'n stort en 'n bad.
Ander geriewe wat aangebied word, sluit in 'n waaier, 'n kluis, ondervloerse verhitting, 'n haardroër, 'n tee-en-koffie-skinkbord, 'n TV, WiFi en 'n privaat balkon met uitsig oor die tuin.
Gaste kan verwag om wakker te word met die gekwetter van voëls, 'n wandeling deur die tuin te neem saam met die inwonende tarentaalfamilie wat hul daaglikse roetine doen, of langs die swembad te ontspan en 'n braai te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rensia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 7 Lindsay Street, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Pumula Lodge 4 Star Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lindsay Street, Hunter's Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang