Pura Vida
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Friuli Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Pura Vida is 'n bekoorlike selfsorghuis in Umkomaas, KwaZulu-Natal, perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende.
Hierdie huis bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl daar 2 slaapbanke in die sitkamer is. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek.
Gaste kan ook buite braai, en die eiendom is gerieflik geleë naby die dorp, die strand en verskeie ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Arno Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 3 Friuli Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Friuli Street, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang