Successfully reported

Pure Joy Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Gerda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2017

Ek kan Pure Joy Lodge sterk aanbeveel en sal beslis weer daar oorslaap. Wat aanvanklik soos 'n groot teleurstelling gelyk het, is met sorgsaamheid, bereidwilligheid en ekstra moeite heeltemal uit die weg geruim. Lu-Anne het uit haar pad gegaan en enige negatiwiteit heeltemal laat verdwyn.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Celeste S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2015

Fantastiese plekkie. Ons het baie lekker gekuier. My enigste klagte was dat die TV in my kamer nie gewerk het nie, maar andersins het ons baie lekker gekuier en alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Pure Joy Lodge
Dankie vir die terugvoering. Ons wil u graag nooi om weer by ons te kom oorslaap. Ons het in die laaste jaar 'n staf-omkeer gehad en ek kan u verseker dit sal nie weer gebeur nie. Laat weet ons wanneer dit u sal pas. Pure joy groete;

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 98 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 527 Maroela Street, Kameeldrift East, Pretoria, 0002, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb68915d1c1c486cd2869111a7b4c6a6ec7217314bdae69e1bc12cc5f29e50e81b78d4fde5616539c41eed8454bd1ea53571b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 527 Maroela Street Kameeldrift East 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.656415585509 28.291796635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang