Successfully reported
+31

Pure Plesier

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Entaa Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pure Plesier is 'n vrystaande dubbelverdiepinghuis wat in Plettenbergbaai geleë is. Dit is die ideale vakansiebestemming vanwaar 'n mens die strande en inheemse woude kan besoek.

Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers, waarvan 2 op die boonste verdieping is en 'n badkamer deel, en 'n derde op die onderste vlak wat toegang het tot 'n aparte badkamer, met 'n wasmasjien en droër. Daar is waaiers in elke kamer. Die huis beskik ook oor 'n oopplan-sitkamer met TV en DStv en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser.

Daar is 'n aparte tuin buite, asook 'n ingeboude braai onder die dak. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir motors, bote en sleepwaens. Gaste kry hul eie afstandbeheerder vir die hek. die tuin is heeltemal omhein vir troeteldiere en kinders. Daar is onbeperkte WiFi wat tydens beurtkrag gebruik kan word, en gaste het toegang tot 'n gasstoof.

Die eiendom het 'n omskakelaar om te verseker dat die ligte, yskaste, TV en Wi-Fi werk tydens beurtkrag.

Pure Plesier is 'n troeteldiervriendelike instansie, maar net vir klein honde soos bespreek wanneer die bespreking gemaak word. Hierdie eenheid is nie beskikbaar vir matrikulante wat die area vir Matriekwoede besoek nie. Al die belangrikste strande is binne 5 minute per motor. Hulle is in 'n stil woonbuurt van Plettenbergbaai.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 6 Entaa Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pure Plesier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Entaa Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72fa897c0cea498d2ede81c2d6ad561e9925999f498713e61f01b7a9dd8e813acc7eb702ab1a48d14afa2df1fff1f20c2e68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 6 Entaa Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 11:00 -34.07218 23.36255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang