Successfully reported
+16

Purple Pot

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16B Seekat Street, Glentana, Groot Brak, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 620 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Purple Pot bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike tuinwoonstel op die eienaar se eiendom, geleë binne loopafstand van Glentana-strand en plaaslike restaurante soos Glentana Coffee Shop en Meet at Sea.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 aparte slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het, ideaal vir kinders of ekstra gaste. Gehalte linne word voorsien. Gaste het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir gaste se gerief.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, en basiese eetgerei en breekware. Let asseblief daarop dat daar geen stoof of televisie is nie. Die eenheid maak oop na 'n klein privaat patio met buitesitplek en 'n Weber-braai – perfek vir ontspanne aande. Die eenheid is privaat en heeltemal selfversorgend. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Die area bied 'n rustige omgewing met 'n veilige swemstrand naby, wat dit 'n uitstekende bestemming maak vir strandliefhebbers en natuursoekers.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Ligging

  • 16B Seekat Street, Glentana, Groot Brak, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 620
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16B Seekat Street, Glentana, Groot Brak, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA678cc220f5bfa6d4a7fca040a0ba752898796bc17c823d0f16945c608d0309d2cf6bd0099bc2b827e7dd789d9d60ee16869e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 4) 16B Seekat Street Glentana 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048180640887 22.313284759174
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang