Successfully reported
+24

Puza Moya Guest House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Noord Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Puza Moya Guest House bied gastekamers en is in Langebaan geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë 'n paar minute se stap vanaf die strand en ander besienswaardighede.

Verblyf by Puza Moya Guest House beskik oor 6 kamers. Elke kamer is ingerig met 2 stewige driekwartbeddens wat saamgeskuif kan word, en 'n en suite-badkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Wi-Fi en sonkrag is beskikbaar.

Die gastehuis bied ook 'n gedeelde kombuis waar gaste hul eie maaltye kan voorberei, 'n binnehof met braaigeriewe en oop parkeerplek van die straat af vir voertuie.

Puza Moya Guest House is ook naby restaurante en winkels. Doendinge soos wind- en vlieërbranderry, kajakvaart, fietsry en visvang kan in die omgewing ervaar word.

Die Langebaan Gholfklub is ook 5 minute se ry vanaf die eiendom geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Vervoerdienste

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Esti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 7 Noord Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Puza Moya Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Noord Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dd5aff9929a44528bb41ef9db4c538c32cf4284d12441ba84a757510b232f6fc9254d431d86da0997eb165686e5ae1f7fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 7 Noord Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.083945843756 18.032544851303
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang