PW Heights Private Guesthouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Park View Street, Thohoyandou, 0950, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Weggesteek in die hartjie van Thohoyandou, bied PW Heights Private Guesthouse luukse bed-en-ontbyt-verblyf, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde toevlugsoord soek, vir ontspanning of besigheid.
Die gastehuis beskik oor 9 pragtig ingerigte en suite-kamers, elk met sagte beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Alle kamers is toegerus met 'n gerieflike kombuisie, 'n TV en gratis WiFi vir ekstra gemak.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-areas. Vir sakereisigers bied die konferensiefasiliteite op die perseel 'n professionele omgewing vir vergaderings, werkswinkels of korporatiewe geleenthede.
Gerieflik geleë net 3 km vanaf Thavhani Mall en 5 km vanaf die Thohoyandou Botaniese Tuin, bied die gastehuis maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede. Met veilige parkering op die perseel kan gaste gemoedsrus en 'n rustige nag in die hartjie van Thohoyandou geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Park View Street, Thohoyandou, 0950, Limpopo
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Park View Street, Thohoyandou, 0950, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang