Pyramids Motel
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N3 van Reenen Pass South, van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pyramids Motel is geleë op die N3 by Van Reenen-pas in die Sentraal-Drakensberg tussen Gauteng en KwaZulu-Natal se kus, halfpad Johannesburg en Durban. Die hotel bied pragtige uitsigte oor Natal en die majestueuse Drakensberg.
Verblyf bestaan uit 3 dubbelkamers, 16 chalets en 1 selfsorg-eenheid, geskik vir tot 60 gaste in totaal. Die dubbelkamers beskik oor 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer, WiFi, lugversorging, TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe.
Die chalets beskik oor 'n dubbelbed of twee enkelbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort-bad-kombinasie, tee- en koffiemaakgeriewe. Die chalets is in die tuin geleë en bied pragtige uitsigte.
Die selfsorg-eenheid is ontwerp in 'n Marokkaans-Egiptiese styl, geskik vir 6 gaste. Die eenheid is oopplan en is toegerus met 3 Bedoeïen-tente met 'n koninggrootte-bed in elk en 2 aparte badkamers. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met DStv, WiFi, 'n eetarea, 'n sitarea, 'n kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit in 'n braai-area, troeteldiervriendelike ligging, 'n restaurant en veilige parkering.
Doendinge in die omgewing sluit in perdry, voëlkyk, fietsry en bergfietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Peggy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 577
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- N3 van Reenen Pass South, van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pyramids Motel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N3 van Reenen Pass South, van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang