Qamar Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 65 Solly Zwane, Evander, 2280, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Qamar Gastehuis is geleë in Evander, 'n dorp in Mpumalanga, en bied gaste 'n keuse van 6 gemaklike kamers.
Elke kamer bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n en suite-badkamer en 'n waaier. Gaste deel toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 65 Solly Zwane, Evander, 2280, Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 08:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 65 Solly Zwane, Evander, 2280, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang