Successfully reported

Quaint Townhouse

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Althea J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Highly recommended, fantastic stay. Fantastic stay at Quaint Townhouse. Annette is an amazing host. We will definitely return in the near future for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Quaint Townhouse
Dankie dat julle kom kuier het. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Kom kuier gou weer.

Ilse L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Gerieflik in baie sentrale area. Ons het verskriklik lekker gebly en alles waaraan mens kan dink is beskikbaar. Ons kan dalk 'n addisionele geyser voorstel wat aangeskakel kan word as groot groepe bespreek, aangesien nie almal warm kon stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Quaint Townhouse
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering en vir julle voorstel van die geyser. Ons waardeer dit opreg en sal dit beslis oorweeg. Kom kuier gou weer.

Nicola V
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Lovely stay in Montagu. Our stay at Quaint Townhouse was lovely. The house is beautifully decorated and very comfortable. We loved the fireplace/braai near the big dining room table, and with everything open plan, we could have a lovely kuier all together. The bathrooms are also great, with good showers. We were 6 adults and 2 children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Quaint Townhouse
Thanks for the review and the comments. We do appreciate your stay and hope to welcome you back in the near future.

Desireé D
1 nag
4.8
Jul 2025

Huis was skoon en gerieflik. Dit was lekker om so tussen die berge te bly. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Quaint Townhouse
Ons is baie bly om te hoor julle het die aand by ons geniet. Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Mount Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a98d6d23bfcfd81d4ce0e0dc110c6d0b9ec923931e6c3774f30079cbd5437f2ee5197afb130767b6431b937c98846b0e614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 21 Mount Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.786226 20.112131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang