Successfully reported
+34

Quayside Waterfront Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Signal Road, Point Waterfront Precinct, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Quayside Waterfront Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel in Durban se Point-gebied. Die woonstel kyk uit oor die kanale en waterweë en is stapafstand vanaf uShaka Marine World en waterpark geleë.

Die lugversorgde woonstel is ontwerp om 'n gevoel van openheid en minimalisme te gee, en is ideaal vir gesinne en groepe vriende.

Die solderstylwoonstel beskik oor 2 vlakke met 2 slaapkamerareas op die eerste verdieping en die derde slaapkamer op die grondvloer. Al die slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak, behalwe die hoofslaapkamer wat 'n bykomende bad het. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, ketel, Nespresso-masjien, broodrooster, en eetgerei en breekware. Etes kan by die 8-sitplek-etenstafel geniet word. Gaste kan ontspan in die gerieflike sitarea wat toegerus is met 'n slim-TV met Netflix, Showmax, YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitkamer en eetarea maak oop op die patio wat direkte toegang tot die waterweë en kanale het. Bykomende kenmerke sluit gasbraaigeriewe en 1 onderdakparkeerplek vir gaste in. Bykomende parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die ligging bied maklike toegang tot Durbanse strande en Golden Mile.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 40 Signal Road, Point Waterfront Precinct, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Quayside Waterfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Signal Road, Point Waterfront Precinct, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1880ef4b4561b68f566672238c47b2ce3b294f11d03aa6f978373e37b9e31235bbb1a0af8df8bdbee51da433b7f1f85f721a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 40 Signal Road Point Waterfront Precinct 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.870151 31.0499924

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang