Queen Elizabeth 3
- Kapasiteit: 6 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4 Queen Elizabeth Street, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
 - Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
 
Beskrywing
            Queen Elizabeth 3 is 'n lieflike grondvloer-eenheid, 1000 m vanaf Manaba-swemstrand met 'n breker see-uitsig.
Die eenheid het 3 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Gaste moet asseblief hul eie swem- en badhanddoeke saambring.
Ten volle toegeruste kombuis en oopplan-sitkamer met skuifdeure na die patio. 
TV met DStv-koppelpunt, gaste kan eie dekodeerder, kaart en kabels saambring en daar is 'n DVD-speler. Daar is 'n ingeboude braai op die patio-area.
Daar is 1 toesluitmotorhuis en 'n afstandbeheerde alarmstelsel met 24-uur gewapende reaksie.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 60
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 4 Queen Elizabeth Street, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
 - Gaste dink Queen Elizabeth 3 het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 6 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4 Queen Elizabeth Street, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang