Queens View 5
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Queens Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R5 284 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Queens View 5 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad, Wes-Kaap – ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die oorblywende twee slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Gaste deel 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet – waarvan een ook 'n bad insluit.
Die leefarea spog met 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, dubbeloond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Buite, op die ruim balkon, kan gaste ekstra buitesitplek geniet – ideaal vir skemerkelkies. 'n Gemeenskaplike dakdek met buitesitplek en asemrowende see-uitsigte is ook beskikbaar.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 31 Queens Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Queens Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang