Queensburgh Self-catering
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7 Hyde Avenue Malvern, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 068 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Queensburgh Self-catering is in die sentrale Malvern Queensburgh, Durban geleë.
Verblyf word gebied in vyf gastekamers met slaapplek vir 2 en een hoofkothuis met slaapplek vir 6. Elke eenheid het 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n mikrogolfoond, yskassie en ketel, asook 'n TV en WiFi. Elke kamer het 'n balkon of stoep.
Die hoofkothuis het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 2 TV's met Openview, WiFi, lugversorging en 'n privaat stoep met braaigeriewe in.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n swembad, 'n Jacuzzi en rustige tuine om in te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Queensburgh B Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 7 Hyde Avenue Malvern, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Queensburgh Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7 Hyde Avenue Malvern, Queensburgh, Durban, 4093, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang