Queensview Holiday Home
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 132 de Villiers Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Queensview Holiday Home bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in De Kelder, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Alle slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens, en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Perle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 132 de Villiers Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Queensview Holiday Home het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 132 de Villiers Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang