Successfully reported
+23

Quellerie 32

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Quellerie Road, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Quellerie 32 bied gemaklike oornagverblyf wat 'n deel van die eienaar se huis in Worcester beset, naby die gholfbaan en Karoo-tuine.

Eenheid 1 bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Stort, 'n wasbak en 'n toilet is in die badkamer beskikbaar.

Ander geriewe in die kamer sluit in 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as skottelgoedwasgeriewe. 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Eenheid 2 bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Stort, 'n wasbak en 'n toilet is in die badkamer beskikbaar.

Ander geriewe in die kamer sluit in 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasplaat, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkering agter 'n elektriese hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Minienke D
5.0
Baie dankie vir 'n heerlike oornagfasiliteit en die tegemoetkoming van my versoek. Baie netjies en veilig.
Okt 2025
Christo E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig. Fantasties. Baie dankie.
Sep 2025
Martie V
Saam met vriende
5.0
Baie netjies, alles wat nodig is. Sal weer daar oornag. Heerlike netjiese plek.
Mrt 2024
Monique D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir die heerlike verblyf! Gawe gasheer, gerieflike en ruim kamer en badkamer met veilige parkering. Sal dit definitief aanraai!
Jan 2024
Peter M
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker, netjies, skoon en gemaklik. Baie lekker gebly, dankie. My vrou het net 'n TV gemis.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Grieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 32 Quellerie Road, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quellerie 32 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Quellerie Road, Van Riebeeck Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bd72e0094032c4d7f3b65579d311de7e544857b96b851dba27d25903f4a556d82b2b9de784aac59d5c099bf3cdd6eeeabb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 32 Quellerie Road Van Riebeeck Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.625980606077 19.456595543669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang