Successfully reported

Quince Cottage

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Izak S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Rustig en lekker ontspan. Ons het so lekker gebly. Die huis is goed uitgerus met alles wat jy sal nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Die plekkie vat jou terug in tyd met meer as wat jy nodig het. Ons het vreeslik lekker gebly, die plek is pragtig en bitter mooi gerestoureer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wakkerstroom is 'n pragtige plek en beslis die moeite werd. Pragtige kothuis met alles wat jy kan nodig hê. Gasvrou, Carrie, was baie vriendelik en behulpsaam. Wakkerstroom is ook 'n oulike plekkie om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Omdat ons nie geweet het waar om sleutel te kry nie, het spanning veroorsaak. Lekker gebly. Kon ongelukkig GLAD nie met kontakpersone kontak maak by aankoms nie! Moes die webtuiste bel om te help.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sue
Quince Cottage
Hi Lidia, I can only apologise for the non-reception on your arrival. It was completely our fault - a miscommunication from our side, but I am sure it was very frustrating after a long drive not to be able to gain access to the cottage. I can only apologise again.

Andrea V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Very cozy, comfortable. All you need to pack is your clothes. Everything you need. Just a pity about the dog barking every morning non-stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mary-Lu T
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jan 2025

Lekker oorgeslaap, maar dit kon beter gewees het. Eerste indrukke van die kothuis was nie baie goed nie. Na twee boodskappe en 'n telefoonoproep aan die gasvrou was die DStv eers aangeskakel. Agv die kragprobleem was die gas opgebruik en daar was geen ekstra onder die wasbak soos aangedui word in die akkommodasieboek nie. Opgradering met WiFi sal ook goed wees. Die kragtoevoer is regtig onaangenaam en regverdig dit ook nie die hoë prys nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Sue
Quince Cottage
Hi Mary Lu, I am so sorry you did not enjoy your stay. Unfortunately, the Wakkerstroom area was hit with a huge lightning storm which took out a substation and left us with low voltage and next to no signal. Even if we had WiFi, it would have been impacted. Being high up in the Highveld, this happens once in a while. Kind regards, Sue Lawrence

Jessica L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly en veilig gevoel. Pragtige plekkie en het die kaggel baie geniet. Eienaar baie vriendelik en baie goeie diens gelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker en gemaklik. Baie lekker gebly. Die huisie is naby genoeg om te loop en die winkels te besoek. Daar is genoeg in die huisie om self gemaklik kos te maak. Baie dankie aan die eienaar vir die gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Beautiful. Will book again. It was absolutely a joy to stay at Quince Cottage. We will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Awesome place! Dit was 'n fantastiese verblyf, Quince Cottage is naby aan alles geleë, ons het oral gestap. Dit is die oulikste plek, outyds met baie sjarme, heerlike warm beddegoed, kaggel in die woonkamer, alles wat mens wil hê! Ons sal definitief teruggaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 114

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 960
R 1 960 R 1 764
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 960
R 1 960 R 1 764
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 960
R 1 960 R 1 764
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d74a8fdcb097c3469ad2cf0d81654340032ee3fdf0ba4500575ec9dddc61d87c17db9907bed77d3f6e0ef7d89c9f292f037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 960 nouVanaf R1 764 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 90 Badenhorst Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.354287012518 30.140058461971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang