Quince Cottage
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 26 Mei 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 960R1 764 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Quince Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie Wakkerstroom. Dit is binne maklike bereik vanaf die middedorp, restaurante en die Vlei waar gaste voëlkyk kan geniet.
Hierdie tweeslaapkamerkothuis is in 'n lieflike boomryke tuin geleë en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 'n koningingrootte-bed sowel as 'n dubbelslaapbank het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n kaggel.
Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area en parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 114
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Quince Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang