Successfully reported
+12

Quince Cottage

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 26 Mei 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R1 960 R1 764 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Quince Cottage is 'n selfsorgkothuis in die bekoorlike dorpie Wakkerstroom. Dit is naby die middedorp, restaurante en die Vlei waar gaste kan voëlkyk.

Die tweeslaapkamerkothuis is in 'n boomryke tuin geleë en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n kaggel.

Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Izak S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en lekker ontspan. Ons het so lekker gebly. Die huis is goed uitgerus met alles wat jy sal nodig hê.
Jun 2025
Miemie B
Gesin met tieners
5.0
Die plekkie vat jou terug in tyd met meer as wat jy nodig het. Ons het vreeslik lekker gebly, die plek is pragtig en bitter mooi gerestoureer.
Apr 2025
Renier C
Saam met vriende
5.0
Wakkerstroom is 'n pragtige plek en beslis die moeite werd. Pragtige kothuis met alles wat jy kan nodig hê. Gasvrou, Carrie, was baie vriendelik en be...
Sien meer
Okt 2024
Jessica L
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly en veilig gevoel. Pragtige plekkie en het die kaggel baie geniet. Eienaar baie vriendelik en baie goeie diens gelew...
Sien meer
Aug 2024
Eugene M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker en gemaklik. Baie lekker gebly. Die huisie is naby genoeg om te loop en die winkels te besoek. Daar is genoeg in die huisie om self gemakl...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 114

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Quince Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 960
R 1 960 R 1 764
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 960
R 1 960 R 1 764
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 960
R 1 960 R 1 764
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Badenhorst Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d74a8fdcb097c3469ad2cf0d81654340032ee3fdf0ba4500575ec9dddc61d87c17db9907bed77d3f6e0ef7d89c9f292f037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 960 nouVanaf R1 764 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 90 Badenhorst Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.354287012518 30.140058461971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang