Quince Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Jansen Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R870 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Quince Cottage is 'n sjiek selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Graaff-Reinet. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die elegante woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is en 'n toonbank met sitplek vir 2 het. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste maaltye op die bekoorlike stoep met buitemeubels geniet. Daar is ook 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Die eenheid is slegs 'n entjie se stap vanaf bedrywige koffiewinkels, restaurante en winkels. Die Nqweba Dam is net 2,1 km ver, die Graaff-Reinet Museum is net 1,4 km ver, en die pragtige Bergplaas Natuurreservaat is 3 km van die eenheid af.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Claudie Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 94
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5 Jansen Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Quince Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Jansen Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang